Description
Die jaarlikse Fynbosskou is een van die grootste gemeenskaps geleenthede van die area. Die skou fokus op die belangrikheid van die bewaring van ons Fynbos biodiversiteit sones wat direk rondom Hopefield geleë is. Ons blomme- en plante-uitstallings word beskou as van die beste in Suid-Afrika. Opening hours: Monday: 9:00 AM – 5:00 PM; Tuesday: 9:00 AM – 5:00 PM; Wednesday: 9:00 AM – 5:00 PM; Thursday: 9:00 AM – 5:00 PM; Friday: 9:00 AM – 11:30 PM; Saturday: 9:00 AM – 11:30 PM; Sunday: 9:00 AM – 5:00 PM
Location
-
Koperfontein Rd, Hopefield, 7355
Add a review