Description
BoHo is 'n gerieflike huis in Port Owen-rylaan. Die naam en dekor is van die onkonvensionele en sorgvrye, Boheemse leefstyl afgelei en dit is die houding wat vakansiegangers hiér moet hê. Die tweeslaapkamerhuis bied slaapplek aan 4 gaste.
Add a review